Skip to content

First with the News

On the minute News in the Weskus

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us
First with the News

Latest Posts

Omstrede KROPZ-fosfaatmyn se toekoms nou deur Watertribunaal bepaal

February 22, 2020 Weskus Gemeenskap Breaking News, Nuus, Omgewingsake

Vier jaar nadat die media-sku mynmagnaat Mike Nunn se hoogs omstrede planne vir die bou van ‘n multi-miljardrand fosfaatmyn reg langs die Weskus Nasionale Park in ‘n sensitiewe RAMSAR-gebied op die lappe begin kom het, is die Elandsfontein/KROPZ-fosfaatmyn steeds in[…]

Read more

Journalist threatened for naming directors in Fishing business

December 1, 2019 Weskus Gemeenskap Breaking News, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

Mosselbayontheline has been threatened and bombarded with emails and telephone calls to immediately remove an article published on our Facebook page and website regarding Afro Fishing’s controversial and heavily contested application to add a R350 million pelagic fish meal and[…]

Read more

Heerlike, sOnsasionele bootvaarte vir elke geleentheid op KIYANA

October 24, 2019 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Social News, Sport, Toerisme

Die Kiyana is ‘n 40 vt Seiljag wat groepe van tot twaalf mense kan huisves vir ENIGE geleentheid – van romantiese skemerkelkie-vaarte terwyl die son in ‘n kleurespel oor die horison sak, tot avontuur-vaarte waarop jy kan kuier, snorkelduik en[…]

Read more

4 Cousins Bar & Bites Mosselbaai – waar AL die neefs en niggies nog lékker kan kuier!

May 31, 2019 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Breaking News, Social News

Hennie en Melinda van Greunen het geen bekendstelling in die Suid-Kaap nodig nie. Dié paartjie kén van kosmaak, spitbraai en entertain en doen dit al jare lank sedert hulle meer as 23 jaar gelede met hul gewilde spysenieringsdiens M&H Catering  in Mosselbaai begin[…]

Read more

Last chance to help save Langebaan Lagoon from ecological disaster

May 30, 2019 Weskus Gemeenskap Breaking News, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus, Toerisme

ECOLOGICAL DISASTER LOOMS FOR RAMSAR WETLAND Save Langebaan Lagoon Action Group urgently needs your help in exposing a threatening environmental crisis: Most people associate the South African coastal town of Langebaan with the dramatic scenic beauty of the unspoilt tidal[…]

Read more

Stryd om Langebaan-strandmeer te red woed tot in Kaapse Hoër Hof

May 25, 2019 Weskus Gemeenskap Breaking News, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus, Toerisme

‘n Mens kan nie help om jou hoed af te haal vir die onvermoeide en volgehoue stryd van ‘n groep passievolle Weskussers om hul geliefde Langebaan-strandmeer tot in die hoogste hof te beskerm teen ondeurdagte besluite en projekte deur gierige[…]

Read more

Nog ‘n fosfaatmyn beplan vir Weskus?

February 11, 2019 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake

STEEK NOG ‘N MYNVELD VAN ONGERYMDHEDE SY KOP UIT IN DIE WESKUS? Terwyl Weskussers nog steier onder die ongerymdhede en besoedeling van Mike Nunn se omstrede KROPZ-fosfaatmyn, blyk dit dat dit ‘n geval is van “nog is het einde niet”.[…]

Read more

Save Langebaan Lagoon – last chance to help legal battle against devastating effects of aqua farming

October 13, 2018 Weskus Gemeenskap Breaking News, Misdaad, Omgewingsake

The action group Save Langebaan Lagoon has been fighting tirelessly for almost two years to convince authorities of the devastating effects that aquaculture farming – especially finfish-farming – will have on the ecologically sensitive lagoon.   Several fund raising campaigns[…]

Read more

Robwelpie-videosaak uitgestel tot 15 Oktober 2018

October 13, 2018 Weskus Gemeenskap Breaking News, Misdaad, Omgewingsake

17 September 2018  Die twee beskuldigdes in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak waaroor Weskusontheline breedvoerig berig het, het vandag vlugtig in die landdroshof op Laaiplek in Velddrif verskyn op verskeie klagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor diere. Marius Tredoux[…]

Read more

Why TopUp is still TOPS . . .

September 22, 2018 Weskus Gemeenskap Adverteerders

Meet Frik and the team from TopUp Mossel Bay If you’re a Mossel Bay local you’ve probably met Frik Hayward from our TopUp service station in Marsh street. A former farmer from the Loxton area in the Bo-Karoo, he relocated[…]

Read more

Posts navigation

1 2 3 … 23 Next Posts»

Advertensie spasie

Email

news@weskusontheline.co.za

Facebook

1 year ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die hoofbeskuldigde in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak, Marius Tredoux (20), is Vrydag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis tot tien maande tronkstraf wat in geheel opgeskort is vir drie jaar op voorwaarde dat hy hom in dié tyd nie skuldig maak aan enige oortreding wat met die aanklagte teen hom verband hou nie.

Tredoux, 'n bekende inwoner van Velddrif, moet ook korrektiewe toesig ondergaan wat onder meer behels dat hy tien maande lank onder huisarres geplaas word.

Die vonnis is met gemengde gevoelens begroet - veral weens die wreedheid van die daad en omdat Tredoux se aanvanklike mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), skotvry daarvan afgekom het nadat die klagtes teen hom vroeër teruggetrek is weens "onvoldoende bewyse".
Die publiek meen Van den Heever is as medepligtige ewe skuldig en het niks gedoen om die mishandeling te keer nie en het verkies om dit op video vas te lê.

Tredoux het by 'n vorige verskyning skuldig gepleit op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.

Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.

Die gevoellose wreedheid van die jong mans se optrede het landwyd opslae in die media gemaak.

Die Swartland en Weskus DBV het landdros Brown in 'n persverklaring bedank vir sy weldeurdagte vonnis en het gesê hoewel almal steeds die voorval betreur, is hulle onder die omstandighede tevrede dat die vonnis Tredoux vir die volgende drie jaar genoegsaam aan bande sal lê. Laaiplek is 'n klein vissersgemeenskappie en die DBV vertrou dat die gemeenskap dit dadelik by die owerhede sal aanmeld as hy enige van die voorwaardes oortree.
Die DBV het ook die fluitjieblaser, Abrie Bester, bedank dat hy die voorval op die lappe gebring en 'n betroubare getuie was ondanks die feit dat hy glo gedreig is.

So lui die amptelike verklaring:

Seal pup torturer, Marius Tredoux, gets
10 months correctional supervision

The man who plead guilty to crimes in terms of the Animal Protection Act after being caught on video stabbing a seal pup and smashing its body against a boat was sentenced at the Magistrates Court in Laaiplek, Velddrif in the Western Cape on Friday 23 August 2019.

Marius Tredoux was sentenced to a 10 month jail sentence suspended for 3 years. This sentence will come into effect if any of the following terms are violated:
If found guilty of the same charges for 3 years
If found catching fish in the sea or river for 3 years
If found near the sea or even on a beach for 3 years
If found to be abusing alcohol or drugs for three years.
In addition the perpetrator got correctional house arrest for a period of 10 months. He may only leave his home to go to work, if he has work.

The Swartland and West Coast SPCA wants to thank Magistrate Brown for his well considered sentence in this particular case. Although we are still saddened by what took place and watching the video of the horrendous act will forever be seared into the memory of the SPCA staff we feel that given the circumstances the sentence will shackle and punish Marius Tredoux for the next 3 years. Laaiplek is a small fishing community and we are confident that the residents will report any violation of his restrictions to the relevant authorities.
The Swartland SPCA is also thankful to Abri Bester for being a steadfast and reliable witness.

We have been led to believe that he was threatened when he became involved in this case and it was known that he would testify.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
https://mailchi.mp/e480b00ac828/click-here-to-read-the-full-story?fbclid=IwAR3eq-2OTSw6Khnm3KnawNEnkmKs8y13K-UWlN1aFLlxDoZKlQvFwtPpzkw
... See more

View on facebook
1 year ago
Hiér skuil SA se blommeprag | Maroela Media

Dis blommekyktyd in die Kaap . . . hier is die plekke waar die mooiste veldblomme vanjaar in die Lenteson baljaar . . .

Die mooiste tyd van die jaar is hier ─ Moeder Natuur ontwaak uit haar jaarlikse sluimering en strooi oranje, geel en rooi blomblare oor veld en vallei. In Augustus en September is dié blomskildery beslis iets om te aanskou, daarom vertel LekkeSlaap graag waar jy vanjaar die vrolikste veldblomme k... ... See more

View on facebook
1 year ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die gewilde Driftwood-restaurant langs die Langebaan-strandmeer is vroeër vandag in puin gelê deur 'n brand wat vermoedelik ontstaan het toe gasbottels ontplof het.

Geskokte inwoners en toeskouers het oral gestaan en toekyk en foto's en videos van die voorval is wyd op sosialemedianetwerke gedeel. Sover vasgestel kon word, was die polisie en brandweer vinnig op die toneel en kon betyds gekeer word dat die vlamme na omliggende geboue en Pearly's restaurant langsaan versprei. Niemand is beseer nie.
https://web.facebook.com/groups/116581435092874/permalink/2417857391631922/

* Uitspraak en vonnisoplegging in die opspraakwekkende robwelpie-saak is vandag tot 23 Augustus uitgestel nadat die departement van korrektiewe dienste se verslae glo nie by die hof beskikbaar gestel kon word nie.
Marius Tredoux (20) van Velddrif sou vandag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis word nadat hy by 'n vorige verskyning skuldig gepleit het op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.
Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.
Die saak teen die mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), is onlangs teruggetrek.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
... See more

View on facebook
1 year ago
PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!

The power of the PEOPLE against short-sighted political decisions that destroy their livelihood and an already precarious ecosystem is being put to the test here . . . WHO will benefit from this false economy and at what cost to marine life and the taxpaying residents?
It's not too late to stop another looming disaster if the people stand UP and speak UP before it's too late?
... See more

PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!WE ARE FACING A MAJOR CRISIS! Hi! You are one of the over 21 000 + (yes) people who have signed our on-line petition in support of saving Langebaan Lagoon and the town of Langebaan. THANK YOU! Since Feb 2017, Save Langebaan Lagoon Action Group, a registe... ... See more

View on facebook

Vinnige Opsies

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us

Besonderhede

Enige wenke, nuusbrokkies en foto's kan gestuur word na news@weskusontheline.co.za of bel ons by 0842401540. Volg ons ook op Facebook en Twitter.

Nog n Voorsmakie

Die Weer

Powered by WordPress and Poseidon.