Skip to content

First with the News

On the minute News in the Weskus

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us
First with the News

Category: Adverteerders

Heerlike, sOnsasionele bootvaarte vir elke geleentheid op KIYANA

October 24, 2019 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Social News, Sport, Toerisme

Die Kiyana is ‘n 40 vt Seiljag wat groepe van tot twaalf mense kan huisves vir ENIGE geleentheid – van romantiese skemerkelkie-vaarte terwyl die son in ‘n kleurespel oor die horison sak, tot avontuur-vaarte waarop jy kan kuier, snorkelduik en[…]

Read more

4 Cousins Bar & Bites Mosselbaai – waar AL die neefs en niggies nog lékker kan kuier!

May 31, 2019 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Breaking News, Social News

Hennie en Melinda van Greunen het geen bekendstelling in die Suid-Kaap nodig nie. Dié paartjie kén van kosmaak, spitbraai en entertain en doen dit al jare lank sedert hulle meer as 23 jaar gelede met hul gewilde spysenieringsdiens M&H Catering  in Mosselbaai begin[…]

Read more

Why TopUp is still TOPS . . .

September 22, 2018 Weskus Gemeenskap Adverteerders

Meet Frik and the team from TopUp Mossel Bay If you’re a Mossel Bay local you’ve probably met Frik Hayward from our TopUp service station in Marsh street. A former farmer from the Loxton area in the Bo-Karoo, he relocated[…]

Read more

Delfino’s Restaurant : ZEST for FOOD – ZEST for LIFE in superb setting

May 11, 2018 Weskus Gemeenskap Adverteerders

Delfino’s Restaurant is much more than an ordinary eatery in superb surroundings – it is the quintessential FOOD EXPERIENCE and personification of what the essence of feel good dining  is truly all about – food for body, mind and soul.[…]

Read more

Wolwedans is ‘n regte Bosveld-paradys by die see . . .

March 3, 2018 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Nuus, Omgewingsake, Toerisme

‘n Klipgooi buite Mosselbaai op die Brandwag-grondpad  begroet ‘n bosveld-landskap jou waar kameelperde, springbokke en eksotiese wildspesies nonchalant wei en die asemrowende tafereel vanuit die hoogte bespied. Dis die Wolwedans Game Farm & Country House – die jongste toevoeging tot[…]

Read more

Anni is regtig “mal oor mense en mooigoed” . . . en dis haar wenresep!

April 8, 2017 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Social News

“Noem dit sommer Anni se snuistery-winkeltjie – hier’s mos ietsie van alles. En ek is mos mal oor mense en om met mooi goed te smous!”  Só gesels  Anni Strydom van Anni Se Markie in Langebaan – die kleurvolle winkeltjie[…]

Read more

WINGS: A Fighter Pilot’s Passion and Pulse-Raising Potion Poured Into a Coffee Cup

March 27, 2017 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Local Celebs, Nuus, Social News

What do you get – besides the heavenly aromatic whiff of freshly ground coffee – when you enter WINGS Coffee Roasters in Langebaan? If you have time and the inclination, you can get (besides a taste of a unique coffee[…]

Read more

ONE STOP COMPUTER & SIGNAGE SHOP – where you get The WORKS !

March 24, 2017 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Social News

They don’t look nerdy or anything like the regular myopic computer fundis. In fact, neither wear glasses or contact lenses and rather resemble the outdoor, sporty type, fresh from college on a boating or surfing holiday, than being devoted family[…]

Read more

They do it in the kitchen . . . a hot, steamy affair !

March 13, 2017 Weskus Gemeenskap Adverteerders, Local Celebs, Social News, Spesialiteitsnuus

What do you get when two passionate chefs meet, mingle and marry . . . ? A culinary explosion bound to Make WAVES . . . and that’s exactly what Heinrich and Fransa Mouton is doing along Langebaan’s White Sands[…]

Read more

LET US MARKET YOUR BUSINESS ALONG WITH OUR DAILY NEWS – IT WORKS!

October 28, 2016 Weskus Gemeenskap Adverteerders

PUTTING YOU ON THE LINE . . . Weskusontheline is an INDEPENDENT community-based initiative to keep locals from Langebaan and surrounds informed about important issues that affect them directly and to provide a central, professional media platform to showcase the[…]

Read more

Advertensie spasie

Email

news@weskusontheline.co.za

Facebook

2 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die hoofbeskuldigde in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak, Marius Tredoux (20), is Vrydag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis tot tien maande tronkstraf wat in geheel opgeskort is vir drie jaar op voorwaarde dat hy hom in dié tyd nie skuldig maak aan enige oortreding wat met die aanklagte teen hom verband hou nie.

Tredoux, 'n bekende inwoner van Velddrif, moet ook korrektiewe toesig ondergaan wat onder meer behels dat hy tien maande lank onder huisarres geplaas word.

Die vonnis is met gemengde gevoelens begroet - veral weens die wreedheid van die daad en omdat Tredoux se aanvanklike mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), skotvry daarvan afgekom het nadat die klagtes teen hom vroeër teruggetrek is weens "onvoldoende bewyse".
Die publiek meen Van den Heever is as medepligtige ewe skuldig en het niks gedoen om die mishandeling te keer nie en het verkies om dit op video vas te lê.

Tredoux het by 'n vorige verskyning skuldig gepleit op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.

Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.

Die gevoellose wreedheid van die jong mans se optrede het landwyd opslae in die media gemaak.

Die Swartland en Weskus DBV het landdros Brown in 'n persverklaring bedank vir sy weldeurdagte vonnis en het gesê hoewel almal steeds die voorval betreur, is hulle onder die omstandighede tevrede dat die vonnis Tredoux vir die volgende drie jaar genoegsaam aan bande sal lê. Laaiplek is 'n klein vissersgemeenskappie en die DBV vertrou dat die gemeenskap dit dadelik by die owerhede sal aanmeld as hy enige van die voorwaardes oortree.
Die DBV het ook die fluitjieblaser, Abrie Bester, bedank dat hy die voorval op die lappe gebring en 'n betroubare getuie was ondanks die feit dat hy glo gedreig is.

So lui die amptelike verklaring:

Seal pup torturer, Marius Tredoux, gets
10 months correctional supervision

The man who plead guilty to crimes in terms of the Animal Protection Act after being caught on video stabbing a seal pup and smashing its body against a boat was sentenced at the Magistrates Court in Laaiplek, Velddrif in the Western Cape on Friday 23 August 2019.

Marius Tredoux was sentenced to a 10 month jail sentence suspended for 3 years. This sentence will come into effect if any of the following terms are violated:
If found guilty of the same charges for 3 years
If found catching fish in the sea or river for 3 years
If found near the sea or even on a beach for 3 years
If found to be abusing alcohol or drugs for three years.
In addition the perpetrator got correctional house arrest for a period of 10 months. He may only leave his home to go to work, if he has work.

The Swartland and West Coast SPCA wants to thank Magistrate Brown for his well considered sentence in this particular case. Although we are still saddened by what took place and watching the video of the horrendous act will forever be seared into the memory of the SPCA staff we feel that given the circumstances the sentence will shackle and punish Marius Tredoux for the next 3 years. Laaiplek is a small fishing community and we are confident that the residents will report any violation of his restrictions to the relevant authorities.
The Swartland SPCA is also thankful to Abri Bester for being a steadfast and reliable witness.

We have been led to believe that he was threatened when he became involved in this case and it was known that he would testify.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
https://mailchi.mp/e480b00ac828/click-here-to-read-the-full-story?fbclid=IwAR3eq-2OTSw6Khnm3KnawNEnkmKs8y13K-UWlN1aFLlxDoZKlQvFwtPpzkw
... See more

View on facebook
2 years ago
Hiér skuil SA se blommeprag | Maroela Media

Dis blommekyktyd in die Kaap . . . hier is die plekke waar die mooiste veldblomme vanjaar in die Lenteson baljaar . . .

Die mooiste tyd van die jaar is hier ─ Moeder Natuur ontwaak uit haar jaarlikse sluimering en strooi oranje, geel en rooi blomblare oor veld en vallei. In Augustus en September is dié blomskildery beslis iets om te aanskou, daarom vertel LekkeSlaap graag waar jy vanjaar die vrolikste veldblomme k... ... See more

View on facebook
2 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die gewilde Driftwood-restaurant langs die Langebaan-strandmeer is vroeër vandag in puin gelê deur 'n brand wat vermoedelik ontstaan het toe gasbottels ontplof het.

Geskokte inwoners en toeskouers het oral gestaan en toekyk en foto's en videos van die voorval is wyd op sosialemedianetwerke gedeel. Sover vasgestel kon word, was die polisie en brandweer vinnig op die toneel en kon betyds gekeer word dat die vlamme na omliggende geboue en Pearly's restaurant langsaan versprei. Niemand is beseer nie.
https://web.facebook.com/groups/116581435092874/permalink/2417857391631922/

* Uitspraak en vonnisoplegging in die opspraakwekkende robwelpie-saak is vandag tot 23 Augustus uitgestel nadat die departement van korrektiewe dienste se verslae glo nie by die hof beskikbaar gestel kon word nie.
Marius Tredoux (20) van Velddrif sou vandag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis word nadat hy by 'n vorige verskyning skuldig gepleit het op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.
Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.
Die saak teen die mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), is onlangs teruggetrek.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
... See more

View on facebook
2 years ago
PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!

The power of the PEOPLE against short-sighted political decisions that destroy their livelihood and an already precarious ecosystem is being put to the test here . . . WHO will benefit from this false economy and at what cost to marine life and the taxpaying residents?
It's not too late to stop another looming disaster if the people stand UP and speak UP before it's too late?
... See more

PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!WE ARE FACING A MAJOR CRISIS! Hi! You are one of the over 21 000 + (yes) people who have signed our on-line petition in support of saving Langebaan Lagoon and the town of Langebaan. THANK YOU! Since Feb 2017, Save Langebaan Lagoon Action Group, a registe... ... See more

View on facebook

Vinnige Opsies

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us

Besonderhede

Enige wenke, nuusbrokkies en foto's kan gestuur word na news@weskusontheline.co.za of bel ons by 0842401540. Volg ons ook op Facebook en Twitter.

Nog n Voorsmakie

Die Weer

WordPress Theme: Poseidon by ThemeZee.