Skip to content

First with the News

On the minute News in the Weskus

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us
First with the News

Category: Gesondheidsake

LISTERIOSIS: GET RID OF THESE PROCESSED MEAT / POLONIES IN YOUR FRIDGE

March 5, 2018 Weskus Gemeenskap Breaking News, Gesondheidsake, Spesialiteitsnuus

Listeriosis: Outbreak traced to Enterprise factory The Listeriosis outbreak which has claimed almost 200 lives in South Africa so far, has been traced to an Enterprise Foods facility in Polokwane, according to Minister of Health, Aaron Motsoaledi. He made the[…]

Read more

ARE HUMANS SOLAR POWERED?

February 23, 2017 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake, Nuus

A talk given by Gerald Pollack, PhD, sponsored, in part, by GreenMedInfo.com Are Humans Solar Powered? Are we, too, solar powered, like plants?  It’s no longer a question, it’s an answer. Summary of TEDxtalk: Water, Cells, Life by Dr. Gerald[…]

Read more

FIND AND DESTROY CANCER BEFORE IT FINDS AND DESTROYS YOU, SAYS SA DOCTOR

December 20, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake

Scared that you may be at risk of developing cancer? This SA doctor has an interesting and innovative take on this disease that has become the single biggest threat to mankind’s health in modern society. By Dr Craige Golding 1[…]

Read more

DIS NIE ‘N ROOSKLEURIGE PRENTJIE NIE . . .

November 11, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake, Omgewingsake

WeskusonTheline is NIE goed met stof nie . . . ‘n Trippie na Saldanhabaai se ysterertsaanleg om die forum van belanghebbendes oor die ROOI GEVAAR by te woon, gaan gepaard met ‘n breë kopband oor die neus en mond getrek[…]

Read more

Help TOKTOKKIES turn Big C into Big SEA along West Coast

October 28, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake, Nuus

Cancer is not a subject we like to talk about, yet sooner or later most of us are forced to discuss the Big C when a loved one or oneself is afflicted by it. The GOOD news is that cancer[…]

Read more

An espresso a day protects against eyesight loss

October 25, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake

Age-related macular degeneration (AMD) is a major cause of blindness and sight loss as we get older, but older people who drink a shot of coffee every day reduce their risk by a third. Caffeine seems to protect against sight[…]

Read more

Eight common Signs and Symptoms of Vitamin D Deficiency

October 5, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake

WHEN IN DOUBT, GO BACK TO NATURE . . . Are you one of those people who heard and believed that direct sunlight is BAD for you and that you must always PROTECT yourself from it? Ugh, that was unfortunately[…]

Read more

BOTTOMS UP!

September 10, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake, Omgewingsake, Toerisme

Have yourself a WHALE of a weekend! Look with wonder at that which is before you and wonders shall never cease . . .   

Read more

Phosphate Fertilizer Industry : A Pandora’s Box of radio-active material, uranium and fluorine

September 7, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake, Omgewingsake

The Phosphate Fertilizer Industry: An Environmental Overview

Read more

Niks soos Vitamien SEE en SON om jou gesond te hou nie!

August 27, 2016 Weskus Gemeenskap Gesondheidsake

Goeie nuus vir weskussers wat lief is vir die son, see en saffier is dat die son toe NIE die gevaarlike vyand is teen wie jy jouself met lae klere en sonbrandmiddels moet beskerm nie. Inteendeel – die omgekeerde is[…]

Read more

Posts navigation

1 2 Next Posts»

Advertensie spasie

Email

news@weskusontheline.co.za

Facebook

2 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die hoofbeskuldigde in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak, Marius Tredoux (20), is Vrydag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis tot tien maande tronkstraf wat in geheel opgeskort is vir drie jaar op voorwaarde dat hy hom in dié tyd nie skuldig maak aan enige oortreding wat met die aanklagte teen hom verband hou nie.

Tredoux, 'n bekende inwoner van Velddrif, moet ook korrektiewe toesig ondergaan wat onder meer behels dat hy tien maande lank onder huisarres geplaas word.

Die vonnis is met gemengde gevoelens begroet - veral weens die wreedheid van die daad en omdat Tredoux se aanvanklike mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), skotvry daarvan afgekom het nadat die klagtes teen hom vroeër teruggetrek is weens "onvoldoende bewyse".
Die publiek meen Van den Heever is as medepligtige ewe skuldig en het niks gedoen om die mishandeling te keer nie en het verkies om dit op video vas te lê.

Tredoux het by 'n vorige verskyning skuldig gepleit op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.

Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.

Die gevoellose wreedheid van die jong mans se optrede het landwyd opslae in die media gemaak.

Die Swartland en Weskus DBV het landdros Brown in 'n persverklaring bedank vir sy weldeurdagte vonnis en het gesê hoewel almal steeds die voorval betreur, is hulle onder die omstandighede tevrede dat die vonnis Tredoux vir die volgende drie jaar genoegsaam aan bande sal lê. Laaiplek is 'n klein vissersgemeenskappie en die DBV vertrou dat die gemeenskap dit dadelik by die owerhede sal aanmeld as hy enige van die voorwaardes oortree.
Die DBV het ook die fluitjieblaser, Abrie Bester, bedank dat hy die voorval op die lappe gebring en 'n betroubare getuie was ondanks die feit dat hy glo gedreig is.

So lui die amptelike verklaring:

Seal pup torturer, Marius Tredoux, gets
10 months correctional supervision

The man who plead guilty to crimes in terms of the Animal Protection Act after being caught on video stabbing a seal pup and smashing its body against a boat was sentenced at the Magistrates Court in Laaiplek, Velddrif in the Western Cape on Friday 23 August 2019.

Marius Tredoux was sentenced to a 10 month jail sentence suspended for 3 years. This sentence will come into effect if any of the following terms are violated:
If found guilty of the same charges for 3 years
If found catching fish in the sea or river for 3 years
If found near the sea or even on a beach for 3 years
If found to be abusing alcohol or drugs for three years.
In addition the perpetrator got correctional house arrest for a period of 10 months. He may only leave his home to go to work, if he has work.

The Swartland and West Coast SPCA wants to thank Magistrate Brown for his well considered sentence in this particular case. Although we are still saddened by what took place and watching the video of the horrendous act will forever be seared into the memory of the SPCA staff we feel that given the circumstances the sentence will shackle and punish Marius Tredoux for the next 3 years. Laaiplek is a small fishing community and we are confident that the residents will report any violation of his restrictions to the relevant authorities.
The Swartland SPCA is also thankful to Abri Bester for being a steadfast and reliable witness.

We have been led to believe that he was threatened when he became involved in this case and it was known that he would testify.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
https://mailchi.mp/e480b00ac828/click-here-to-read-the-full-story?fbclid=IwAR3eq-2OTSw6Khnm3KnawNEnkmKs8y13K-UWlN1aFLlxDoZKlQvFwtPpzkw
... See more

View on facebook
2 years ago
Hiér skuil SA se blommeprag | Maroela Media

Dis blommekyktyd in die Kaap . . . hier is die plekke waar die mooiste veldblomme vanjaar in die Lenteson baljaar . . .

Die mooiste tyd van die jaar is hier ─ Moeder Natuur ontwaak uit haar jaarlikse sluimering en strooi oranje, geel en rooi blomblare oor veld en vallei. In Augustus en September is dié blomskildery beslis iets om te aanskou, daarom vertel LekkeSlaap graag waar jy vanjaar die vrolikste veldblomme k... ... See more

View on facebook
2 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die gewilde Driftwood-restaurant langs die Langebaan-strandmeer is vroeër vandag in puin gelê deur 'n brand wat vermoedelik ontstaan het toe gasbottels ontplof het.

Geskokte inwoners en toeskouers het oral gestaan en toekyk en foto's en videos van die voorval is wyd op sosialemedianetwerke gedeel. Sover vasgestel kon word, was die polisie en brandweer vinnig op die toneel en kon betyds gekeer word dat die vlamme na omliggende geboue en Pearly's restaurant langsaan versprei. Niemand is beseer nie.
https://web.facebook.com/groups/116581435092874/permalink/2417857391631922/

* Uitspraak en vonnisoplegging in die opspraakwekkende robwelpie-saak is vandag tot 23 Augustus uitgestel nadat die departement van korrektiewe dienste se verslae glo nie by die hof beskikbaar gestel kon word nie.
Marius Tredoux (20) van Velddrif sou vandag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis word nadat hy by 'n vorige verskyning skuldig gepleit het op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.
Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.
Die saak teen die mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), is onlangs teruggetrek.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
... See more

View on facebook
2 years ago
PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!

The power of the PEOPLE against short-sighted political decisions that destroy their livelihood and an already precarious ecosystem is being put to the test here . . . WHO will benefit from this false economy and at what cost to marine life and the taxpaying residents?
It's not too late to stop another looming disaster if the people stand UP and speak UP before it's too late?
... See more

PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!WE ARE FACING A MAJOR CRISIS! Hi! You are one of the over 21 000 + (yes) people who have signed our on-line petition in support of saving Langebaan Lagoon and the town of Langebaan. THANK YOU! Since Feb 2017, Save Langebaan Lagoon Action Group, a registe... ... See more

View on facebook

Vinnige Opsies

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us

Besonderhede

Enige wenke, nuusbrokkies en foto's kan gestuur word na news@weskusontheline.co.za of bel ons by 0842401540. Volg ons ook op Facebook en Twitter.

Nog n Voorsmakie

Die Weer

WordPress Theme: Poseidon by ThemeZee.