Skip to content

First with the News

On the minute News in the Weskus

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us
First with the News

Category: Munisipale Sake

Nog ‘n fosfaatmyn beplan vir Weskus?

February 11, 2019 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake

STEEK NOG ‘N MYNVELD VAN ONGERYMDHEDE SY KOP UIT IN DIE WESKUS? Terwyl Weskussers nog steier onder die ongerymdhede en besoedeling van Mike Nunn se omstrede KROPZ-fosfaatmyn, blyk dit dat dit ‘n geval is van “nog is het einde niet”.[…]

Read more

Vat onwettige, skelm agente só vas – vinnig en maklik

March 22, 2018 Weskus Gemeenskap Holiday Accommodation, Misdaad, Munisipale Sake, PROPERTY / EIENDOMME

Dis nie net die publiek wat ontstig is oor die ernstige wanpraktyke in die eiendomsbedryf deur ongeregistreerde “agente” en agentskappe wat oneties optree en die hele bedryf groot skade berokken nie. Professionele agentskappe en betroubare agente is ewe bekommerd oor[…]

Read more

Elandsfontein, O Elandsfontein . . . en die sage duur voort terwyl die akwifers gemelk word . . .

September 8, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake

Meer as ‘n jaar nadat weskusonTheline gewaarsku het teen die gevare wat Mike Nunn se omstrede fosfaatmynplanne vir die waterskaars Weskus inhou (skakels onderaan), is dié gewraakte multi-miljardrand projek onbepaald gestaak (glo oor swak fosfaatpryse) – nadat ‘n reuse-gebied in[…]

Read more

AT LAST – SBM’S PROPOSED NEW VISIONARY MUNICIPAL MANAGER MAY JUST BE THE DRIVING FORCE NEEDED TO SAVE THE BAY!

July 14, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Nuus

He is widely acclaimed and respected for his vision and accomplishments, highly qualified and an unbiased “inkommer” to the West Coast whose proposed appointment as Municipal Manager is based on competence and not political influences. Dr Pierre Voges may just be[…]

Read more

Worst Water Crisis in over a Century maybe a long overdue WAKE-UP CALL to repriotise funding . .

May 22, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake

While the West Coast and the entire Western Cape is crippled by the worst drought since 1904, it is maybe the catalyst that was needed to force the Department of Water and Sanitation (DWS) to reconsider its priorities and make[…]

Read more

West Coast lovers will have to unite and fight themselves against politicians and corruption threatening the region

May 16, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake

 While the critical drought in the Western Cape / West Coast is forcing the Powers That Be to take desperate measures to prevent a disaster, it has become obvious that communities and citizenry will have to unite and fight back[…]

Read more

Mussel & Fish Farming in Langebaan Lagoon : Latest Update

April 26, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake

The following letter by the group Save Langebaan Lagoon is the latest in the fight against the proposed “fish farms” in the Saldanha Bay harbour area: Hi Everyone Our fight against aquaculture development in the Langebaan Lagoon is only just[…]

Read more

Weskus-rusoorde sluit weens waterkrisis, maar omstrede KROPZ-myn kry waterlisensie?

April 26, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Nuus, Omgewingsake

“Dis ‘n tragedie – ons gaan appelleer!” Só het Carika van Zyl van die Weskus-Omgewingsbewaringsassosiasie (WOBA) gister gereageer op die omstrede en geheimsinnige wyse waarop ‘n geïntegreerde watergebruiklisensie net voor Paasnaweek aan die omstrede KROPZ-fosfaatmyn toegeken is. Die gewraakte lisensie[…]

Read more

WAS Water Use Licence granted to KROPZ . . . ? WHEN? Over Easter Weekend . . . ?

April 24, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

Persistent rumours that the KROPZ/Elandsfontein mine finally DID get its long-awaited integrated water use licence (WUL) could not be confirmed yet. IF the rumour is in fact TRUE, one cannot help wondering WHEN the licence was granted . . .[…]

Read more

AFRICAN BATTERY FACTORY to produce 200 GWh lithium-ion batteries p.a. off Saldanha

April 13, 2017 Weskus Gemeenskap Breaking News, Munisipale Sake, Omgewingsake

A battery production and recycling factory – to be called AFRICAN BATTERY FACTORY – and producing lithium-ion batteries for hybrid electric vehicles, might soon arise on a 450 ha stretch of the farm Langeberg some 9 km from the Port[…]

Read more

Posts navigation

1 2 3 … 6 Next Posts»

Advertensie spasie

Email

news@weskusontheline.co.za

Facebook

2 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die hoofbeskuldigde in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak, Marius Tredoux (20), is Vrydag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis tot tien maande tronkstraf wat in geheel opgeskort is vir drie jaar op voorwaarde dat hy hom in dié tyd nie skuldig maak aan enige oortreding wat met die aanklagte teen hom verband hou nie.

Tredoux, 'n bekende inwoner van Velddrif, moet ook korrektiewe toesig ondergaan wat onder meer behels dat hy tien maande lank onder huisarres geplaas word.

Die vonnis is met gemengde gevoelens begroet - veral weens die wreedheid van die daad en omdat Tredoux se aanvanklike mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), skotvry daarvan afgekom het nadat die klagtes teen hom vroeër teruggetrek is weens "onvoldoende bewyse".
Die publiek meen Van den Heever is as medepligtige ewe skuldig en het niks gedoen om die mishandeling te keer nie en het verkies om dit op video vas te lê.

Tredoux het by 'n vorige verskyning skuldig gepleit op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.

Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.

Die gevoellose wreedheid van die jong mans se optrede het landwyd opslae in die media gemaak.

Die Swartland en Weskus DBV het landdros Brown in 'n persverklaring bedank vir sy weldeurdagte vonnis en het gesê hoewel almal steeds die voorval betreur, is hulle onder die omstandighede tevrede dat die vonnis Tredoux vir die volgende drie jaar genoegsaam aan bande sal lê. Laaiplek is 'n klein vissersgemeenskappie en die DBV vertrou dat die gemeenskap dit dadelik by die owerhede sal aanmeld as hy enige van die voorwaardes oortree.
Die DBV het ook die fluitjieblaser, Abrie Bester, bedank dat hy die voorval op die lappe gebring en 'n betroubare getuie was ondanks die feit dat hy glo gedreig is.

So lui die amptelike verklaring:

Seal pup torturer, Marius Tredoux, gets
10 months correctional supervision

The man who plead guilty to crimes in terms of the Animal Protection Act after being caught on video stabbing a seal pup and smashing its body against a boat was sentenced at the Magistrates Court in Laaiplek, Velddrif in the Western Cape on Friday 23 August 2019.

Marius Tredoux was sentenced to a 10 month jail sentence suspended for 3 years. This sentence will come into effect if any of the following terms are violated:
If found guilty of the same charges for 3 years
If found catching fish in the sea or river for 3 years
If found near the sea or even on a beach for 3 years
If found to be abusing alcohol or drugs for three years.
In addition the perpetrator got correctional house arrest for a period of 10 months. He may only leave his home to go to work, if he has work.

The Swartland and West Coast SPCA wants to thank Magistrate Brown for his well considered sentence in this particular case. Although we are still saddened by what took place and watching the video of the horrendous act will forever be seared into the memory of the SPCA staff we feel that given the circumstances the sentence will shackle and punish Marius Tredoux for the next 3 years. Laaiplek is a small fishing community and we are confident that the residents will report any violation of his restrictions to the relevant authorities.
The Swartland SPCA is also thankful to Abri Bester for being a steadfast and reliable witness.

We have been led to believe that he was threatened when he became involved in this case and it was known that he would testify.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
https://mailchi.mp/e480b00ac828/click-here-to-read-the-full-story?fbclid=IwAR3eq-2OTSw6Khnm3KnawNEnkmKs8y13K-UWlN1aFLlxDoZKlQvFwtPpzkw
... See more

View on facebook
2 years ago
Hiér skuil SA se blommeprag | Maroela Media

Dis blommekyktyd in die Kaap . . . hier is die plekke waar die mooiste veldblomme vanjaar in die Lenteson baljaar . . .

Die mooiste tyd van die jaar is hier ─ Moeder Natuur ontwaak uit haar jaarlikse sluimering en strooi oranje, geel en rooi blomblare oor veld en vallei. In Augustus en September is dié blomskildery beslis iets om te aanskou, daarom vertel LekkeSlaap graag waar jy vanjaar die vrolikste veldblomme k... ... See more

View on facebook
2 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die gewilde Driftwood-restaurant langs die Langebaan-strandmeer is vroeër vandag in puin gelê deur 'n brand wat vermoedelik ontstaan het toe gasbottels ontplof het.

Geskokte inwoners en toeskouers het oral gestaan en toekyk en foto's en videos van die voorval is wyd op sosialemedianetwerke gedeel. Sover vasgestel kon word, was die polisie en brandweer vinnig op die toneel en kon betyds gekeer word dat die vlamme na omliggende geboue en Pearly's restaurant langsaan versprei. Niemand is beseer nie.
https://web.facebook.com/groups/116581435092874/permalink/2417857391631922/

* Uitspraak en vonnisoplegging in die opspraakwekkende robwelpie-saak is vandag tot 23 Augustus uitgestel nadat die departement van korrektiewe dienste se verslae glo nie by die hof beskikbaar gestel kon word nie.
Marius Tredoux (20) van Velddrif sou vandag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis word nadat hy by 'n vorige verskyning skuldig gepleit het op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.
Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.
Die saak teen die mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), is onlangs teruggetrek.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
... See more

View on facebook
2 years ago
PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!

The power of the PEOPLE against short-sighted political decisions that destroy their livelihood and an already precarious ecosystem is being put to the test here . . . WHO will benefit from this false economy and at what cost to marine life and the taxpaying residents?
It's not too late to stop another looming disaster if the people stand UP and speak UP before it's too late?
... See more

PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!WE ARE FACING A MAJOR CRISIS! Hi! You are one of the over 21 000 + (yes) people who have signed our on-line petition in support of saving Langebaan Lagoon and the town of Langebaan. THANK YOU! Since Feb 2017, Save Langebaan Lagoon Action Group, a registe... ... See more

View on facebook

Vinnige Opsies

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us

Besonderhede

Enige wenke, nuusbrokkies en foto's kan gestuur word na news@weskusontheline.co.za of bel ons by 0842401540. Volg ons ook op Facebook en Twitter.

Nog n Voorsmakie

Die Weer

WordPress Theme: Poseidon by ThemeZee.