Die stofwolke stapel nog op oor die omstrede Elandsfontein-fosfaatmyn en nou het ‘n vrou wat sommer studente gekry het om haar omgewingsimpakstudies te doen, ook die weskus se fosfaatryke grond in haar visier . . . Boonop daag sy[…]
Read more
On the minute News in the Weskus
Die stofwolke stapel nog op oor die omstrede Elandsfontein-fosfaatmyn en nou het ‘n vrou wat sommer studente gekry het om haar omgewingsimpakstudies te doen, ook die weskus se fosfaatryke grond in haar visier . . . Boonop daag sy[…]
Read moreDie omstredenheid rondom die skielike fosfaatmynbedrywighede wat die weskus se ondergrondse waterbronne en bewaringsgebiede bedreig, raak al hoe groter namate meer ongerymdhede en selfs bespiegelinge oor die Guptas se betrokkenheid na vore kom. Eers was daar die oorhaastige toekenning van[…]
Read moreWhilst rumours are spreading like wildfire that the drainage of underground water veins to prepare for the mining process has already commenced at the Elandsfontein phosphate mine, the legal team of WCEPA is waiting for a court date to stop[…]
Read moreHere is the letter of Notification from the DMT group regarding the proposed phosphate mine on the farm Yzervarkensrug 127 near Vredenburg/Saldanha and how/where residents and roleplayers can participate. Dear Stakeholder RE: APPLICATION FOR A PROSPECTING RIGHT AND APPLICATION FOR[…]
Read moreDie Weskus met sy unieke biodiversiteit en bewaringsareas is blykbaar nou die proefkonyn in ‘n uiters gevaarlike eksperiment om vir die eerste keer in SA se geskiedenis vir sedimentêre-tipe fosfaat (* lees onderaan) te myn teenoor die gewone stollingsgesteentes (igneou[…]
Read moreDie uitgebreide en langdurige padwerke in Langebaan toets seker maar almal se geduld en uithouvermoë. Behalwe die onooglikheid van die projek met onbedekte sandmassas wat winkels se uitsig en ingange versper en die wêreld vol waai, word daar ook gereeld[…]
Read moreDuitser wys hoe om fosfaat uit riool te verwerk So die antwoord lê in ons eie toilette – en die Franse skrywer Victor Hugo het dit al donkiejare gelede geweet en bepleit. Hoekom die NATUUR verwoes as die grootste/maklikste bron[…]
Read moreDIE WESKUS BLOM! Foto’s by die Weskus-fossielpark geneem . . . waar ‘n fosfaat-myn se delwery destyds gelei het tot die ontdekking van ‘n skatkis van goed-bewaarde fossiele van[…]
Read more♫ Grootmense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink . . . ♫ Die herrie rondom die beoogde fosfaatmyn by Elandsfontein herinner sterk aan die ou Afrikaanse liedjie: Kinders moenie in die water mors nie, die[…]
Read more