Skip to content

First with the News

On the minute News in the Weskus

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us
First with the News

Category: Spesialiteitsnuus

Will the Langebaan Lagoon SURVIVE all this?

September 1, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

Very interesting . . .  Any expert advice/comment? With a Steel Plant, gas-powered power plant and a phosphate mine in the picture, the waters of the Langebaan Lagoon and Saldanha Bay is BETTER for aquaculture projects? It will be detrimental[…]

Read more

Will the Langebaan Lagoon survive this?

September 1, 2016 Weskus Gemeenskap Spesialiteitsnuus

The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) proposes to establish a sea-based Aquaculture Development Zone (ADZ) in Saldanha Bay, which is intended to attract and incentivise investment in the sector, provide marine aquaculture services, manage the risks associated with[…]

Read more

Weskus se eerste vroue-mynbaas?

August 30, 2016 Weskus Gemeenskap Munisipale Sake, Nuus, Spesialiteitsnuus

Weskus se eerste vroue-mynbaas? Adelaide wil werk skep, maar nie ten koste van natuur Adelaide Ruiters lyk nie soos ‘n mynbaas nie. Sy is ‘n sjiek, sjarmante vrou met ‘n spontane lag en geselstrant. ‘n Regte Kaapse girl – van[…]

Read more

Nóg ‘n myn tref weskus dalk binnekort . . . dié keer ‘n VROU!

August 27, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

  Die stofwolke stapel nog op oor die omstrede Elandsfontein-fosfaatmyn en nou het ‘n vrou wat sommer studente gekry het om haar omgewingsimpakstudies te doen, ook die weskus se fosfaatryke grond in haar visier . . . Boonop daag sy[…]

Read more

Guptas en vroue-mynbase het rustige Weskus in rep en roer

August 27, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

Die omstredenheid rondom die skielike fosfaatmynbedrywighede wat die weskus se ondergrondse waterbronne en bewaringsgebiede bedreig, raak al hoe groter namate meer ongerymdhede en selfs bespiegelinge oor die Guptas se betrokkenheid na vore kom. Eers was daar die oorhaastige toekenning van[…]

Read more

Elandsfontein Mine: Time to WAKE UP before it’s TOO late forever?

August 27, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

Whilst rumours are spreading like wildfire that the drainage of underground water veins to prepare for the mining process has already commenced at the Elandsfontein phosphate mine, the legal team of WCEPA is waiting for a court date to stop[…]

Read more

Little time left for public comment on proposed phosphate mine at Vredenburg

August 27, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

Here is the letter of Notification from the DMT group regarding the proposed phosphate mine on the farm Yzervarkensrug 127 near Vredenburg/Saldanha and how/where residents and roleplayers can participate. Dear Stakeholder RE: APPLICATION FOR A PROSPECTING RIGHT AND APPLICATION FOR[…]

Read more

Weskus proefkonyn in unieke en riskante “myneksperiment” deur onervare rolspelers

August 27, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Omgewingsake, Spesialiteitsnuus

Die Weskus met sy unieke biodiversiteit en bewaringsareas is blykbaar nou die proefkonyn in ‘n uiters gevaarlike eksperiment om vir die eerste keer in SA se geskiedenis vir sedimentêre-tipe fosfaat (* lees onderaan) te myn teenoor die gewone stollingsgesteentes (igneou[…]

Read more

MIN TYD OOR OM INSETTE TE LEWER OOR FOSFAATMYN NABY VREDENBURG

August 27, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Spesialiteitsnuus

Die Inligtingstuk van DMT-KB rakende die beoogde fosfaatmyn op die plaas Yzervarkensrug 127 tussen Blouwaterbaai en Vredenburg. Belanghebbendes het net tyd tot 15 September om hul menings/besware/vertoë te rig en kan op 30 Augustus van 10h00 tot 14h00 ‘n openbare[…]

Read more

RIOOL is ryk bron van fosfaat – herwin pleks van natuur verwoes met ontgin?

August 26, 2016 Weskus Gemeenskap Nuus, Spesialiteitsnuus

So die antwoord lê in ons eie toilette – en die Franse skrywer Victor Hugo het dit al donkiejare gelede geweet en bepleit. Hoekom die NATUUR verwoes as die grootste/maklikste bron van lewe-gewende fosfaat elke dag in ons eie toilette[…]

Read more

Posts navigation

«Previous Posts 1 2 3 4

Advertensie spasie

Email

news@weskusontheline.co.za

Facebook

2 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die hoofbeskuldigde in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak, Marius Tredoux (20), is Vrydag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis tot tien maande tronkstraf wat in geheel opgeskort is vir drie jaar op voorwaarde dat hy hom in dié tyd nie skuldig maak aan enige oortreding wat met die aanklagte teen hom verband hou nie.

Tredoux, 'n bekende inwoner van Velddrif, moet ook korrektiewe toesig ondergaan wat onder meer behels dat hy tien maande lank onder huisarres geplaas word.

Die vonnis is met gemengde gevoelens begroet - veral weens die wreedheid van die daad en omdat Tredoux se aanvanklike mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), skotvry daarvan afgekom het nadat die klagtes teen hom vroeër teruggetrek is weens "onvoldoende bewyse".
Die publiek meen Van den Heever is as medepligtige ewe skuldig en het niks gedoen om die mishandeling te keer nie en het verkies om dit op video vas te lê.

Tredoux het by 'n vorige verskyning skuldig gepleit op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.

Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.

Die gevoellose wreedheid van die jong mans se optrede het landwyd opslae in die media gemaak.

Die Swartland en Weskus DBV het landdros Brown in 'n persverklaring bedank vir sy weldeurdagte vonnis en het gesê hoewel almal steeds die voorval betreur, is hulle onder die omstandighede tevrede dat die vonnis Tredoux vir die volgende drie jaar genoegsaam aan bande sal lê. Laaiplek is 'n klein vissersgemeenskappie en die DBV vertrou dat die gemeenskap dit dadelik by die owerhede sal aanmeld as hy enige van die voorwaardes oortree.
Die DBV het ook die fluitjieblaser, Abrie Bester, bedank dat hy die voorval op die lappe gebring en 'n betroubare getuie was ondanks die feit dat hy glo gedreig is.

So lui die amptelike verklaring:

Seal pup torturer, Marius Tredoux, gets
10 months correctional supervision

The man who plead guilty to crimes in terms of the Animal Protection Act after being caught on video stabbing a seal pup and smashing its body against a boat was sentenced at the Magistrates Court in Laaiplek, Velddrif in the Western Cape on Friday 23 August 2019.

Marius Tredoux was sentenced to a 10 month jail sentence suspended for 3 years. This sentence will come into effect if any of the following terms are violated:
If found guilty of the same charges for 3 years
If found catching fish in the sea or river for 3 years
If found near the sea or even on a beach for 3 years
If found to be abusing alcohol or drugs for three years.
In addition the perpetrator got correctional house arrest for a period of 10 months. He may only leave his home to go to work, if he has work.

The Swartland and West Coast SPCA wants to thank Magistrate Brown for his well considered sentence in this particular case. Although we are still saddened by what took place and watching the video of the horrendous act will forever be seared into the memory of the SPCA staff we feel that given the circumstances the sentence will shackle and punish Marius Tredoux for the next 3 years. Laaiplek is a small fishing community and we are confident that the residents will report any violation of his restrictions to the relevant authorities.
The Swartland SPCA is also thankful to Abri Bester for being a steadfast and reliable witness.

We have been led to believe that he was threatened when he became involved in this case and it was known that he would testify.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
https://mailchi.mp/e480b00ac828/click-here-to-read-the-full-story?fbclid=IwAR3eq-2OTSw6Khnm3KnawNEnkmKs8y13K-UWlN1aFLlxDoZKlQvFwtPpzkw
... See more

View on facebook
3 years ago
Hiér skuil SA se blommeprag | Maroela Media

Dis blommekyktyd in die Kaap . . . hier is die plekke waar die mooiste veldblomme vanjaar in die Lenteson baljaar . . .

Die mooiste tyd van die jaar is hier ─ Moeder Natuur ontwaak uit haar jaarlikse sluimering en strooi oranje, geel en rooi blomblare oor veld en vallei. In Augustus en September is dié blomskildery beslis iets om te aanskou, daarom vertel LekkeSlaap graag waar jy vanjaar die vrolikste veldblomme k... ... See more

View on facebook
3 years ago
Photos from WeskusonTheline's post

Die gewilde Driftwood-restaurant langs die Langebaan-strandmeer is vroeër vandag in puin gelê deur 'n brand wat vermoedelik ontstaan het toe gasbottels ontplof het.

Geskokte inwoners en toeskouers het oral gestaan en toekyk en foto's en videos van die voorval is wyd op sosialemedianetwerke gedeel. Sover vasgestel kon word, was die polisie en brandweer vinnig op die toneel en kon betyds gekeer word dat die vlamme na omliggende geboue en Pearly's restaurant langsaan versprei. Niemand is beseer nie.
https://web.facebook.com/groups/116581435092874/permalink/2417857391631922/

* Uitspraak en vonnisoplegging in die opspraakwekkende robwelpie-saak is vandag tot 23 Augustus uitgestel nadat die departement van korrektiewe dienste se verslae glo nie by die hof beskikbaar gestel kon word nie.
Marius Tredoux (20) van Velddrif sou vandag in die landdroshof op Laaiplek gevonnis word nadat hy by 'n vorige verskyning skuldig gepleit het op verskeie aanklagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor mariene diere.
Die saak spruit uit 'n gru-video wat Abrie Bester in Junie verlede jaar op sosialemedianetwerke versprei het om aandag op dié gru-daad te vestig. In die video kan duidelik gesien word hoe twee mans in ‘n boot ‘n jong robwelpie genadeloos met ‘n skerp voorwerp op die snoet kap, rondgooi en teen die boot vasslaan terwyl hulle lag en mekaar in kru taal aanmoedig.
Die saak teen die mede-beskuldigde, Rynhard van den Heever (23), is onlangs teruggetrek.

https://www.facebook.com/weskus123/posts/2622217764463915?__
... See more

View on facebook
3 years ago
PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!

The power of the PEOPLE against short-sighted political decisions that destroy their livelihood and an already precarious ecosystem is being put to the test here . . . WHO will benefit from this false economy and at what cost to marine life and the taxpaying residents?
It's not too late to stop another looming disaster if the people stand UP and speak UP before it's too late?
... See more

PROTECT OUR FUTURE – SAVE LANGEBAAN LANGOON!WE ARE FACING A MAJOR CRISIS! Hi! You are one of the over 21 000 + (yes) people who have signed our on-line petition in support of saving Langebaan Lagoon and the town of Langebaan. THANK YOU! Since Feb 2017, Save Langebaan Lagoon Action Group, a registe... ... See more

View on facebook

Vinnige Opsies

  • Nuus
  • Omgewingsake
  • Spesialiteitsnuus
  • Kuns en Kultuur
  • Munisipale Sake
  • Briewe
  • Toerisme
  • Gesondheidsake
  • Social News
  • Weskus Stories
  • Sport
  • Adverteerders
  • Facebook page
  • Skolenuus
  • Uncategorized
  • About us

Besonderhede

Enige wenke, nuusbrokkies en foto's kan gestuur word na news@weskusontheline.co.za of bel ons by 0842401540. Volg ons ook op Facebook en Twitter.

Nog n Voorsmakie

Die Weer

WordPress Theme: Poseidon by ThemeZee.