MOORD EN DOODSLAG IN SA MYNBEDRYF MAAK ALMAL MYNSKU . . .

Die emosiebelaaide gevoelens oor die omstrede Elandsfontein/Kropz-fosfaatmyn buite Hopefield is te verstane as ‘n mens kyk wat sedert die Marikana-slagting in 2012 in die SA mynbedryf aangaan. Dis duidelik dat die Departement van Minerale Hulpbronne (DMH) wat sedert 2014 die … Continue reading MOORD EN DOODSLAG IN SA MYNBEDRYF MAAK ALMAL MYNSKU . . .