Guptas en vroue-mynbase het rustige Weskus in rep en roer

Die omstredenheid rondom die skielike fosfaatmynbedrywighede wat die weskus se ondergrondse waterbronne en bewaringsgebiede bedreig, raak al hoe groter namate meer ongerymdhede en selfs bespiegelinge oor die Guptas se betrokkenheid na vore kom. Eers was daar die oorhaastige toekenning van … Continue reading Guptas en vroue-mynbase het rustige Weskus in rep en roer