ELANDSFONTEIN-MYN VERSUS SANPARK : KOM LUISTER EN PRAAT SAAM !

Wat gebeur nou by die Elandsfontein-fosfaatmyn nadat Carte Blanche en die voormalige minister van finansies, Trevor Manuel, die onaanvaarbare ongerymdhede rondom die toekenning van dié mynlisensie in die nasionale media bevestig het? ‘n Interessante en insiggewende netwerkgeleentheid oor dié omstrede … Continue reading ELANDSFONTEIN-MYN VERSUS SANPARK : KOM LUISTER EN PRAAT SAAM !