Paaie reeds voos gery deur jaende trokke met oop bakke

Vragmotors en swaarvoertuie wat oral op die Wes-Kaapse paaie jaag en nywerheidsprodukte en ander materiaal op oop bakke vervoer, is toenemend besig om mense warm onder die kraag te maak . . . ‘n Onstoke inwoner van Dwarskersbos het vanoggend … Continue reading Paaie reeds voos gery deur jaende trokke met oop bakke