Die Kaapse Weskus is bekend vir sy wilde, woeste en ongerepte natuurskoon en pretensielose mense . . . en die skatkiste vol stories wat diep tussen die duine en deinings opgesluit lê . . .
KYK, lees en geniet . . . met erkenning aan West Coast Explorer en weskusonTheline se fotograaf Thelma Nel:





