GEMEENSKAP MOET SAAMSTAAN TEEN MISDAAD
Terwyl niemand nog aangekeer is in verband met verlede week se voorval van gewapende roof by die Engen 1 Stop en Wimpy Restaurant nie, het voorvalle van huisbraak en diefstal uit voertuie ernstige afmetinge begin aanneem in Langebaan. Kaptein Christo[…]
Read more