In die oog van die Weskus-stormwinde: Myne en munisipale amptenare en die Mammon-god
Terwyl die Weskus nog wag op ‘n nuwe, amptelike munisipale bestuurder wat die omstrede Dr Louis Scheepers se pos (en vet salaris van R1,8 miljoen) kan oorneem, is stormwinde ook aan die opsteek oor SBM-raadslede wat sommer dadelik die hoogste[…]
Read more