First with the News

Lambertsbaai Hotel – ‘n skatkis vol onvertelde stories sou klipmure kon praat . . .

Die gewilde Weskus-dorp Lambertsbaai met sy eiesoortige Sandveld-by-die-see-natuurskoon, gematigde klimaat en ryk voëllewe het die afgelope 150 jaar ontwikkel van ‘n beskeie vissersdorpie met ‘n florerende vis- en kreefbedryf tot ‘n gesogte toeriste- en vakansiebestemming vir almal wat ‘n blaaskans[…]

Read more