Besoektye by Vredenburg Provinsiale Hospitaal eindelik weer heropen ná maande se frustrasie
Goeie nuus vir moedelose en gefrustreerde inwoners en besoekers wat die afgelope paar maande toegang tot die Vredenburg Provinsiale Hospitaal geweier is tydens besoekure, is dat besoektye vandag weer amptelik in werking gestel is. Die amptelike besoekure wat vanaf vandag[…]
Read more