Eenmaal ‘n beeshond, altyd ‘n beeshond
Sy sien haar lewe as toegewyde boer nooit weer sonder ‘n Australiese beeshond nie. “Ek kan maande en jare oor hulle praat, so spesiaal is hulle,” sê Henriette le Grange, bekende Braunvieh-teler van die Summerdown-omgewing. Volgens haar het dié honderas[…]
Read more