AQUA FARMING IN SALDANHA – COMMUNITY SPEAKS UP
STERK TEENKANTING TEEN VISBOERDERY IN SALDANHA-HAWE Gemengde gevoelens heers oor Donderdag se Opedag Inligtingsessie oor die beoogde akwakultuur-ontwikkeling wat by die Saldanha-hawe beoog word. Van die organiseerders meen ‘n geskatte 450 belanghebbendes het sporadies tussen 3 en 6 nm. opgedaag[…]
Read more