Weskus-waterkrisis: Reën en water van Bergrivierdam bring uitkoms
Goeie nuus vir Weskussers wat al moedeloos is met die voortslepende droogte en waterkrisis, is dat ‘n dik stroom water vir basiese menslike gebruik uit die Bergrivierdam stadig maar seker op pad is na hulle om die ergste byt uit[…]
Read more