Weskus-manne in gru-video van robwelpie binnekort in hof
Die twee jong Weskus-manne wat onder meer daarvan beskuldig word dat hulle ‘n robwelpie grusaam gemartel en mishandel het, het hulself vandag vrywillig by die Polisie op Velddrif aangemeld toe hulle hoor daar word na hulle gesoek om ‘n dagvaardiging[…]
Read more