Xodus Goud-beleggers vrees hul geld en hoop het dalk in ‘n Lesotho diamantmyn-skag beland
Die aanloop tot ‘n dringende likwidasie-aansoek teen die voorsitter en direkteure van Xodus Goud Koöperasie klink soos ‘n TV soapie propvol intriges met ‘n spanningsvolle en onsekere einde wat in die volgende paar maande hopelik in ‘n hof geskryf sal word. AL[…]
Read more