LANGEBAAN MARCH AGAINST ZUMA
There’s hardly a prettier place to hold a peaceful mass demonstration than the Langebaan Lagoon . . . and it was a beautiful sight when close to 1 000 Langebaners united this morning at 11:00 in front of the Municipal building in Breë Street to protest against president Jacob Zuma and his corrupt regime.
The national anthem was sung, followed by the chant ZUMA MUST FALL as the group slowly progressed towards the lagoon.
The peaceful march was in good spirit and local authorities kept a blind eye to allow the demonstrators to make their frustration known.
“We know Zuma won’t even know about this and that it is probably a futile exercise, but we can no longer do NOTHING,” one protester said. The group formed a huge circle on the beach and a flag was planted in the centre before they all returned to the municipal building. Here are some more pics of the peaceful event.

LANGEBAAN staan saam: ZUMA MUST GO
Die Weskus – en veral Langebaan – het pas onteenseglik bewys hoe keelvol hulle vir die huidige regering – en veral president Jacob Zuma – is.
Sowat 1 000 inwoners van alle nasionaliteite – selfs ‘n paar Oosterlinge! – het vreedsaam aan ‘n kleurvolle optog vanaf die Munisipale kantore in Breëstraat na die strandmeer deelgeneem. ZUMA MUST GO is deurentyd gedreunsing en kleurvolle plakkate en die landsvlag is geswaai.
Dit was ‘n MOOI oomblik toe die groep – meesal in swart geklee – ‘n groot sirkel op die strand vorm en beurtelings hul hande oplig om te dreunsing ZUMA MUST GO! Selfs munisipale werkers wat besig was met opruimingswerk kon nie die versoeking weerstaan om spontaan mee te doen aan die goeie gees van de verset-optog nie.
Die Polisie en verkeersbeamptes het waarskynlik die gebeure vanaf ‘n afstand dopgehou, maar het in goeie gees die vreedsame optoggangers toegelaat om onverhinderd “as een man” hul misnoeë te kenne te gee.
Die meeste mense het foto’s en videos van die gebeure geneem en hopelik word dit landwyd en internasionaal versprei om die wêreld te WYS die land se mense het GENOEG gehad van ‘n korrupte regering.
Nog foto’s op ons FB-blad:
Kyk ook hoe het die protesoptog in Kaapstad verloop:









