Anni is regtig “mal oor mense en mooigoed” . . . en dis haar wenresep!
“Noem dit sommer Anni se snuistery-winkeltjie – hier’s mos ietsie van alles. En ek is mos mal oor mense en om met mooi goed te smous!” Só gesels Anni Strydom van Anni Se Markie in Langebaan – die kleurvolle winkeltjie[…]
Read more