Twee Weskussers in hof oor gru-video van robwelpie-marteling : Saak uitgestel tot 15 Oktober
Die twee beskuldigdes in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak waaroor Weskusontheline breedvoerig berig het, het Maandag vlugtig in die landdroshof op Laaiplek in Velddrif verskyn op verskeie klagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor diere. Marius Tredoux (19) en Rynhard[…]
Read more