Weskus-Liefde : KYKNET SPEEL CUPIDO IN WESKUS
KYKNET soek Weskussers vir werklikheidsprogram Vlerksleep! KYKnet se vervaardigers het weskusonTheline nou gekontak – hulle soek enkellopende Weskussers wat wil deelneem aan die TV-werklikheidsprogram VLERKSLEEP. Is jy enkellopend? Soek jy al ’n rukkie na iemand wat jou[…]
Read more