Robwelpie-videosaak uitgestel tot 15 Oktober 2018
17 September 2018 Die twee beskuldigdes in die opspraakwekkende robwelpie-videosaak waaroor Weskusontheline breedvoerig berig het, het vandag vlugtig in die landdroshof op Laaiplek in Velddrif verskyn op verskeie klagte wat verband hou met dieremishandeling en wreedheid teenoor diere. Marius Tredoux[…]
Read more