Borderkollies bly bobaas op elke plaas
Elsa Wessels Die Anatoliese herdershond en Australiese beeshond met hul aggressiewe en beskermende waghond-instinkte moet nie verwar word met die immer-gewilde skaaphond (borderkollie of kelpie) nie. Hoewel al drie onontbeerlik diens aan veeboere kan lewer, is hul funksies en geaardhede[…]
Read more