Calvinia Hotel bied beste van die Hantam se unieke rykdom en lekkertes . . .
Knus in die hartjie van C. Louis Leipoldt se geliefde Hantam-streek is die Calvinia Hotel die ideale rus-, kuier- en oornagplek vir reisigers van heinde en ver wat die unieke Noord-Kaapse bekoring wil beleef. Min dorpe het so ‘n sentrale[…]
Read more