BLOMKYK-PIEKNIEK BY LANGEBAAN-LAGOON

I spy with my little eye . . .

Al die pad van Bellville het hierdie groepie gesellige Bellvilliete wat hulself die “Diamantslypers” noem, vandag die welkome sonskynweer benut vir ‘n outydse “piekniek” by Langebaan Lagoon tydens ‘n weskus-blomkykuitstappie. Die mooiste blomme is glo nou by die Weskus Natuurreservaat en in die Hopefield-omgewing – soos die meegaande foto’s van Cedric Petersen ook getuig. Besef Weskussers ooit dat hulle in ‘n natuurlike, ongeslypte “diamantgebied” woon wat geen geld ter wêreld kan koop of skep nie . . .. is die vraag. 😉

 son1son4 (2)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *