Jy SIT letterlik op ‘n fosfaatmyn wat jou STINKRYK kan maak . . .

Duitser wys hoe om fosfaat uit riool te verwerk

So die antwoord lê in ons eie toilette – en die Franse skrywer Victor Hugo het dit al donkiejare gelede geweet en bepleit. Hoekom die NATUUR verwoes as die grootste/maklikste bron van lewe-gewende fosfaat elke dag in ons eie toilette weggespoel word . . . ? ASH to CASH . . . of overgeset synde : RIOOLPLASE skep MYNBASE – en dit deur die natuur te help met herwinning pleks van die natuur te verwoes deur ontginning? Die eerste Suid-Afrikaner wat dié beproefde resep hier ontwikkel sal nie net ‘n multi-miljoenrand “groen mynbedryf” skep nie, maar ook werk vir duisende en ‘n werkbare oplossing vir SA se rioolprobleme.

http://learn.eartheasy.com/…/peak-phosphorus-german-recycl…/

loo1  main_2

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *