Pienk Linte vir Borskankermaand versag woede oor padkonstruksiewerk

 

Terwyl die padwerk-woede oor die grootskaalse padkonstruksiewerk in Oostewalstraat voortduur, pryk dié pragtige pienk linte aan bome om Bewusmaking van Borskankermaand te bevorder . . .

paaie4

Besigheidseienaars langs Oostewalstraat in Langebaan vergader Donderdagaand weer met amptenare van die Saldanhabaai Munisipaliteit oor dié padwerke wat toegang tot hul besighede versper (het) en sommige bankrot gelaat het. Hulle wil steeds weet hoekom daar nie meer toegangsroetes na hul besighede beplan is nie en hoekom dit nie steeds gedoen kan word nie.

Intussen het die Lente/Somer aangebreek en die beste manier om enige kanker te kortwiek, is SON, Vitamien SEE en minder STRES . . . 😉

paaie3

 

Meer oor die padwerke: http://www.weskusontheline.co.za/…/roadworks-bomb-explodes…/

paaie7

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *