Dit het heerlik gereën (en selfs plek-plek gehael), die snoek lóóp en die Weskus bly ‘n woeste, wonderlike plek waar die natuur nog koning kraai!
Glenn Whittaker van St Helenabaai het Dinsdag dié snoekfoto’s geneem waar snoek vir R31 stuk verkoop is as jy die hele vangs neem . . .
Kyk ook heel onderaan die videos oor die welkome reën en presies HOE ‘n snoek gevlek moet word!

https://web.facebook.com/jennifer.smeda.7/videos/213731452448723/
https://web.facebook.com/kobus.matthewsii/videos/339874606415176/
Lees ook elders op ons webblad van die nywerheidsontploffing en ander ontwikkelings wat die enigste WESKUS in die wêreld toenemend bedreig.





