Padwerke lei tot vele frustrasies, dorstigheid en bloeddorstigheid
Die uitgebreide en langdurige padwerke in Langebaan toets seker maar almal se geduld en uithouvermoë. Behalwe die onooglikheid van die projek met onbedekte sandmassas wat winkels se uitsig en ingange versper en die wêreld vol waai, word daar ook gereeld[…]
Read more