LANGEBAAN SE NUWE PAD LOOP DALK REGUIT HOF TOE . . .
Langebaan se blinknuwe en omstrede hoofstraat gaan dalk nog ‘n U-draai in die hof maak as ‘n skikking nie gou bereik word tussen ontnugterde besigheidseienaars en die Saldanhabaai Munisipaliteit nie. Van die winkeleienaars langs Oostewalstraat wat steeds afgesny is van[…]
Read more