Weskus-rusoorde sluit weens waterkrisis, maar omstrede KROPZ-myn kry waterlisensie?
“Dis ‘n tragedie – ons gaan appelleer!” Só het Carika van Zyl van die Weskus-Omgewingsbewaringsassosiasie (WOBA) gister gereageer op die omstrede en geheimsinnige wyse waarop ‘n geïntegreerde watergebruiklisensie net voor Paasnaweek aan die omstrede KROPZ-fosfaatmyn toegeken is. Die gewraakte lisensie[…]
Read more