WATERKRISIS EN HOE WESKUS-BOERE GERAAK WORD ONDER DIE LOEP OP RADIO SUNSHINE
Terwyl die voortdurende waterkrisis in die Wes-Kaap dalk noodskemas noodsaak, kom die uitwerking van die droogte op Weskus-boere môre-oggend onder die loep op die vroegoggend landbouprogram op Radio Sunshine. Luister gerus môre-oggend tussen 05:00 en 06:00 na die program Plaastoe[…]
Read more