Ou musiekmeesters herleef by Gala-aand van Weskus Jeugsimfonie-orkes
Kuns gee jeugorkes vlerke Die Weskus Jeugsimfonie-orkes is op pad Europa toe op uitnodiging van die Europese Simfonie-Jeugfees. ‘n Verrassingselement van die Gala-aand op Donderdag 4 Augustus 2016 is die uitstalling van musiek-geïnspireerde kunswerke deur SA kunstenaar Bert du Plooy[…]
Read more