Die Weskus BLOM op die fosfaatryke grafte van ou fossiele
DIE WESKUS BLOM! Foto’s by die Weskus-fossielpark geneem . . . waar ‘n fosfaat-myn se delwery destyds gelei het tot die ontdekking van ‘n skatkis van goed-bewaarde fossiele van[…]
Read moreOn the minute News in the Weskus
DIE WESKUS BLOM! Foto’s by die Weskus-fossielpark geneem . . . waar ‘n fosfaat-myn se delwery destyds gelei het tot die ontdekking van ‘n skatkis van goed-bewaarde fossiele van[…]
Read more♫ Grootmense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink . . . ♫ Die herrie rondom die beoogde fosfaatmyn by Elandsfontein herinner sterk aan die ou Afrikaanse liedjie: Kinders moenie in die water mors nie, die[…]
Read moreweskusonTheline is ‘n onafhanklike, nie-politiese digitale gemeenskapskoerant en mediaplatform VIR die gemeenskap, DEUR die gemeenskap. Die doel daaragter is om die gemeenskap saam te snoer, oplossings vir probleme te soek/vind en SAAM te SPOG met ons mooi weskus en sy[…]
Read moreMorné Postma verruil sy vlerke vir musiek Morné het as kommersiële vlieënier en later graad 2 multi-enjin-vlieginstrukteur meer as 8 jaar voltyds gevlieg en deeltyds musiek gemaak. Ná meer as 4000 vliegure op sy kerfstok het hy na Montagu in[…]
Read moreKuns gee jeugorkes vlerke Die Weskus Jeugsimfonie-orkes is op pad Europa toe op uitnodiging van die Europese Simfonie-Jeugfees. ‘n Verrassingselement van die Gala-aand op Donderdag 4 Augustus 2016 is die uitstalling van musiek-geïnspireerde kunswerke deur SA kunstenaar Bert du Plooy[…]
Read moreWeskus eerste met myCivicCentre-toep Goeie nuus is dat Langebaners en alle weskussers in die Saldanhabaai munisipale gebied vanaf 15 Augustus al hul munisipale sake sommer direk met hul slimfoon sal kan kafdraf. Geen parkeerprobleme, lang rye en administratiewe rompslomp meer[…]
Read moreYAY! At Last! An independent ALL-IN-ONE ONLINE News and Media Platform for Langebaan and neighbouring West Coast towns and areas. The name weskusonTheline already says it all: It is UNIQUE (the only place called weskus in the world), it is[…]
Read moreLangebaan en omgewing spog met talryke talentvolle en bekroonde skrywers, sangers, musici en kunstenaars. Ons spog graag met ons mense en wil ook seker maak die res van die wêreld weet van hulle! Laat weet ons gerus van sulke uitblinkers[…]
Read moreDie weskus wemel van interessante karakters en mense met wonderlike, unieke stories en staaltjies. Al is baie van die “hoofkarakters” in sulke stories waarskynlik al lankal dood, leef hulle voort in oorlewering. Daar is dikwels ‘n skatkis vol staaltjies en[…]
Read more