Jacobsbaai se kunstenaars
Die Weskusplek in Jacobsbaai het van 7 – 9 September ‘n kunsuitstalling van 5 Weskus-kunstenaars onder leiding van Christo van Rensburg tentoongestel. Die kunsuitstalling was ongelukkig slegs 2 dae oop vir die publiek, maar hulle beplan om dit ‘n maandelikse[…]
Read more