ELANDSFONTEIN-MYN ‘N TOETSSAAK VIR CHAOS IN MYNBEDRYF
Die stof en gemoedere rondom die omstrede Elandsfontein/KROPZ-fosfaatmyn buite Hopefield bou steeds op en veroorsaak toenemend konflik in die gemeenskap tussen voor- en teenstanders van dié multi-miljardrand projek van die tanzaniet-mynmagnaat Mike Nunn. Die jongste verwikkelinge in dié langdurige stryd[…]
Read more