DIS NIE ‘N ROOSKLEURIGE PRENTJIE NIE . . .
WeskusonTheline is NIE goed met stof nie . . . ‘n Trippie na Saldanhabaai se ysterertsaanleg om die forum van belanghebbendes oor die ROOI GEVAAR by te woon, gaan gepaard met ‘n breë kopband oor die neus en mond getrek[…]
Read more